In His Own Words
About Him
So ek is 'n boerseun wat as saaiplaas bestuurder werk hier op Malmesbury. Ek hou daarvan om met my hande te werk en planne te maak.💪 Ek voel die lewe is vir ons gegee om die beste daarvan te maak...ek weet ek kan hoe baie planne maak maar op die ou einde is dit die Here se plan wat geskied vir jou lewe.🕊 Ek is 'n aktiewe mens wat like van aktiewe aktiwiteite doen en hard werk. Hou daarvan om na harde dag vuur op te steek en my vleisie en my doppie te geniet langs 'n vuur.🍻 Ek is 'n liefde volle mens wat graag mense wil help en daar wees vir hulle🧡
About His Ideal Match
Baie lus om die lewe te leef want die lewe word net eenkeer aan ons geleen. Iemand wat lief vir my is nes ek is...en net die beste in my sien.
What His Friends Say
StefanJohannes hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Malmesbury, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
28 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
189cm (6' 2.4") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
StefanJohannes has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.